2026 Kalender
Kry hier al die inligting van die jaar se beplande datums. Aan die einde van die almanak is ook algemene inligting rondom die funksionering van die gemeente. Hierdie is belangrik veral vir nuwe intrekkers wat wonder wat alles in die gemeente gebeur, en selfs wie om te kontak rakende sekere sake.
Dagboek
Die dagboek is die gemeente se weeklikse nuusbrief.
Lees hier die jongste nuus en aktiwiteite wat weekliks gebeur!
Skakel
Die Skakel verskyn twee maandeliks.
Dit bevat lekker, interessante nuusbrokkies en stories oor die wel en weë van ons gemeente en lidmate.